Koele alternatief

mint2Kruisement resepte op ‘n ry… mens sou nooit kon raai ek het eens op ‘n tyd mislik gevoel as ek mint ruik nie!

Die koele, gesonde alternatief vir ‘n skuimende bier, of ‘n groot glas yskoue witwyn, is om eerstens te sorg dat jy ‘n hoekie in jou tuin uithou vir ‘n kruisement plantjie.

Dit groei soos nog iets, so moenie bang wees om in die tweede jaar so bietjie van die plant uit te trek nie, tensy jy genoeg plek het vir die plant se reise.

Neem ‘n waterbeker en vul half met ysblokkies.  Neem ‘n paar, so 7 kruisement blare, en skeur dit in stukkies.  Gooi op die ysblokkies.

Druk die sap van ‘n halwe suurlemoen in die waterbeker uit, en vul met water.

Gee dit ‘n roer, en val weg.  Verfrissend en verkwikkend op ‘n 40-plus-grade dag!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s