Bak ‘n Broodjie van uiesop poeier

brood2Die wetgewing wat winkels verplig om die prys van brood af te bring, is deur, maar in SA, met wetteloosheid as eerste prioriteit, sien ek nie regtig die daling nie.

Bak daarom vanaand jou eie verspotmaklike broodjie, en lig ‘n glasie op dit wat ons volkie nooit sal onder kry nie!

Meng 500g selfraising flour, ‘n pakkie wit uie soppoeier, ‘n koppie gerasperde cheddar kaas en 500ml karringmelk met ‘n houtlepel saam.

Skep in ‘n gesmeerde broodpannetjie, en bak teen 180 grade celcius vir ‘n uur.

Lekker by ‘n bredie, ‘n potjiekos, of sommer net ‘n bottertjie en kaas, met ‘n koppie soet tee.

2 responses to “Bak ‘n Broodjie van uiesop poeier

  1. Mmmm dit lyk lekker en so maklik!

  2. Toe Wipneus, ek wag vir die follow-up wat se: Jip, ‘n treffer!
    😆

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s