Om Kommentaar te lewer…

Geniet asseblief die kullinere toer saam met my, en moenie huiwer om resepte aan te stuur, of te vra waarna jy soek nie. 

Dit is nie altyd ‘n waarborg dat ek sal kan help nie, maar hoe meer mense soek, hoe makliker vind jy dalk daardie verlore resep!

Los gerus kommentaar deur op die ‘comment’ hofie van ‘n spesifieke resep te kliek, wat jou na die comment blokkie sal neem.  Vul jou naam en epos adres in, en moenie worry as jy nie ‘n webtuiste adres het nie.  Of epos my.

netresepte@gmail.com

Groete uit die Klein Kombuis

8 responses to “Om Kommentaar te lewer…

  1. Sonia Hruska

    Wat ‘n heerlike verfrissende blog. Bravo, goed gedaan

  2. Welkom Sonia! Altyd lekker om nuwe mense hier te kry.

    My ouma en ma het hulle resepte neergeskryf, maar ek skryf eenvoudig te lelik om so iets aan te pak, toe begin ek maar hierdie blog vir my eie onthou, en vir ander se soeke.
    🙂

  3. Pauline Coetzee

    Dankie vir die oulike website. Doe so voort!

  4. Ek is altyd op soek na resepte en dis n wonderlike website. Dankie!!!

  5. Trudie Potgieter

    Wow, ek het nou regtig hierdie blog baie geniet.

  6. Ek is dringend op soek na ‘n Uie-blatjangresep, asseblief. Baie dankie
    Christa Kriek

  7. Ek is baie dankbaar vir Klein Kombuis wat groentjies leer van vrugte smere en rolle maak Chutneys Jams en Can ek kan nie wag om die krat appelkose te bespring nie

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s